Adriaan Basson is 'n Suid-Afrikaanse joernalis en outeur en teenswoordig redakteur van News24. Hy was voorheen hoofredakteur van die Afrikaanse subskripsienuuswebwerf Netwerk24 en 'n verslaggewer by Beeld, City Press, en Mail & Guardian.
Bibliografie 2012: Zuma Exposed 2012: Finish & Klaar: Selebi’s Fall from Interpol to the Underworld
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse joernaliste Kategorie:Afrikaners Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse skrywers