Gebeure N.P. van Wyk Louw se Vernuwing in die prosa is 'n essay wat die weg voorberei vir die prosa van die Sestigers. Michael Halliday publiseer sy invloedryke dokument oor die sistemiese funksionele grammatika-model. Sylvia Plath het 'n miskraam.
Nuwe boeke The Agony and the Ecstasy – Irving Stone Bekende onrus – Chris Barnard Catch-22 – Joseph Heller Drie vroue en 'n hond – Mikro Die eerste steen? – Adam Small Etikette op my koffer – Ernst van Heerden Gedigte, 1927-1940 – Uys Krige Die groen planeet; 'n toekomsverhaal oor die eerste kolonie op Mars – Jan Rabie James and the Giant Peach – Roald Dahl The Judas Tree – A.J. Cronin Kitaar my kruis – Adam Small Die klop – Ernst van Heerden Mila 18 – Leon Uris My derde verseboek: Standerd III – D.J. Opperman (samesteller; met Linder, C.B.) My tweede verseboek: Standerd II – D.J. Opperman (samesteller; met Linder, C.B.) My vierde verseboek: Standerd IV – D.J. Opperman (samesteller; met Linder, C.B.) The Prime of Miss Jean Brodie – Muriel Spark Stranger in a Strange Land – Robert A. Heinlein Vetkers en neonlig (Kortverhaalbundel) – Abraham H. de Vries The Winter of Our Discontent – John Steinbeck
Nuwe drama Adam en Eva: ’n drietal spele – W.A. de Klerk Dagboek van 'n soldaat ('n hoorspel) – N.P. van Wyk Louw Caesar – André P. Brink The Night of the Iguana – Tennessee Williams
Nie-fiksie Bertrand Russell – Has Man a Future? N.P. van Wyk Louw – Vernuwing in die prosa: grepe uit ons Afrikaanse ervaring
Sterftes 2 Julie – Ernest Hemingway, romanskrywer
Toekennings CNA-prys: Chris Barnard – Bekende Onrus Eugène Maraisprys: Audrey Blignault – In klein maat/Die vrolike lied/Die dammetjie Hertzogprys: F.A. Venter – Swart pelgrim/Geknelde land Nedbank-Akademieprys vir Vertaalde Werk: (Prosa) Elisabeth Eybers – Die os en die esel by die krip (Supervielle). Newbery-medalje vir kinderletterkunde: Scott O'Dell – Island of the Blue Dolphins Nobelprys vir Letterkunde: Ivo Andric Pulitzerprys vir Drama: Tad Mosel -–All The Way Home Pulitzerprys vir Fiksie: Harper Lee – To Kill a Mockingbird Pulitzerprys vir Poësie: Phyllis McGinley – Times Three: Selected Verse From Three Decades Scheepersprys vir Jeugliteratuur: M.E.R. – Die tweeling trek saam
Bronne Die Engelse letterkunde-gedeelte is verkort vanaf 1961 in literature en die Afrikaanse gedeelte is ingewerk soos beskikbaar vanaf verskeie Afrikaanse internetbronne.
Kategorie:Letterkunde