Die Wêreldrugby o. 20-trofee (tot in 2014 bekend as die IRR Juniorrugbywêreldtrofee) is ’n internasionale rugbykompetisie wat deur Wêreldrugby vir o. 20-spelers aangebied word. Die eerste toernooi is in Junie 2008 in Chili aangebied en vervang die vorige o/19 en o/21-kompetisies. Agt spanne neem jaarliks aan die kompetisie deel.

Die Juniorrugbywêreldtrofee is die tweede vlak van Wêreldrugby se toernooistruktuur vir o. 20-spanne. Die hoogste vlak, die Wêreldrugby o. 20-kampioenskap, word vir die sterkste lande aangebied en twaalf lande ding hierom mee.

Promosie en relegasie tussen die twee toernooie word toegepas. Die wenner van die trofee sal aan die volgende jaar se Kampioenskap deelneem terwyl die span wat laaste geëindig het in die Kampioenskap om die volgende jaar se trofee sal meeding.

Geskiedenis Die eerste toernooi is in 2008 gehou, deur Chili gehuisves en deur Uruguay gewen. Wêreldbeker se besluit dat die Verenigde State die toernooi van 2012 sal aanbied, is deur die Verenigde State beskou as ’n stap nader om die Rugbywêreldbeker aan te bied.

Uitslae JaarLandEindstrydDerde plekWennerTellingTweede plekDerde plekTellingVierde plekDeelnemende lande200820–834–108200925–1319–178201036–723–20 (e. T.)8201131–2420–158201237–3331–298201345–2338–358201435–1026–258201549–2444–438201638–32 (e. T.)44–308201714–334–128201858–867–368201935–3429–2782020gekanselleer weens die wêreldwye Covid-19-pandemiegekanselleer weens die wêreldwye Covid-19-pandemie –2021n.v.t.gekanselleer weens die wêreldwye Covid-19-pandemiegekanselleer weens die wêreldwye Covid-19-pandemie –2022n.v.t.gekanselleer weens die wêreldwye Covid-19-pandemiegekanselleer weens die wêreldwye Covid-19-pandemie –202339–3283–108202448–1075–228

Spanne SpanTitelsNaaswennersDerde plekVierde plek3 (2014, 2017, 2019)3 (2010, 2011, 2012)1 (2024)1 (2013)2 (2011, 2016)1 (2018) –1 (2023)2 (2010, 2013) – – –1 (2012)2 (2009, 2024)1 (2014) –1 (2008)1 (2023)2 (2015, 2017)4 (2011, 2014, 2019, 2024)1 (2023)1 (2016) – –1 (2015) –2 (2008, 2011)1 (2012)1 (2018) –1 (2016) –1 (2024) –1 (2023) –1 (2009) – –2 (2008, 2010) –2 (2017, 2019)1 (2018) – –2 (2013, 2015) – – –1 (2014)2 (2012, 2019)1 (2016) –1 (2008)2 (2009, 2013) – – –1 (2010) – – – –3 (2016, 2017, 2018) – – –1 (2009)

Deelnemende lande Span 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018 2019 2023 2024 Jare – – – – – – – – – – – 7de – – 12de3de – – 5de3de – – – 5de – – – – 5 7de – – – – – – – – – – – – – 1 WK WK WK WK WK WK WK 5de3de 6de1ste WK WK WK 43de – –3de4de – 5de1ste WK WK WK WK WK WK 5 – – – – – –8ste 8ste 7de 8ste 6de 8ste 8ste 7de 8 WK WK1ste WK WK1ste WK WK WK WK WK WK WK WK 2 8ste – – – – – – – – – – – – – 1 WK WK2de2de2de4de1ste WK WK1ste WK1ste WK3de 8 – 8ste – – – – – – – – – – – – 1 WK WK 6de 5de 6de2de 7de2de – 7de 7de 5de – – 9 – 4de – – – – – – – – – 6de 6de 8ste 4 6de 7de – – – – – – – – – – – – 2 5de 5de – – – 8ste 6de 6de 4de 4de 4de – – – 8 – – – – – – – – – – – – – 5de 1 – 6de 8ste – – – – – – – – – – – 2 – – – – – 6de –7de –2de3de2de – – 5 4de1ste 4de – – – – – – – 8ste – – – 4 – –3de 6de 8ste – – – – – – – – – 3 WK WK WK1ste WK WK WK WK1ste WK2de – 4de 6de 5 WK WK WK WK WK WK WK WK WK WK WK WK3de1ste 2 – – – – – – – –2de – – –1ste WK 2 WK WK WK WK3de 5de2de4de – – –3de – – 61ste WK 5de 4de – 7de 4de3de 6de3de 5de 4de2de 4de 12 WK2de – 7de1ste WK3de – 5de – – – 7de2de 7 – – 7de 8ste 7de – – – 8ste – – – 5de – 5Algeheel 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8 8

Verklaring    = Gasheer 1ste = Kampioen (opgestyg na o. 20-kampioenskap) 1ste = Kampioen (nie opgestyg na o. 20-kampioenskap nie) 2de = Tweede plek 3de = Derde plek 4de = Vierde plek WK = o. 20-kampioenskap-deelnemer k = Gekwalifiseer – = Nie gekwalifiseer nie

Sien ook Rugbywêreldbeker, vir seniorspelers Wêreldrugby o. 20-kampioenskap, ook vir juniorspelers

Verwysings

Eksterne skakels

Wêreldrugby o. 20-trofee – op Wêreldrugby se webwerf World Rugby U20 Trophy: The story so far – op Wêreldrugby se webwerf

Kategorie:Rugbywêreldbeker