Ede, Nedersaksies: Ee, is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Gelderland, geleë op die bosryke Veluwe tussen Veenendaal en Arnhem. Die munisipale gebied het sowat 115 000 inwoners (2018) en 'n oppervlakte van 319 km². Die stad Ede het sowat 72 000 inwoners (2017).

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Ede:

Ede (stad) Bennekom De Ginkel De Kade De Klomp De Kraats De Valk Deelen Doesburgerbuurt Driesprong Ederveen Eschoten Harskamp Hoekelum Hoenderloo Gedeeltelik in Apeldoorn. Hoog-Baarlo Lunteren Manen Meulunteren Mossel Nederwoud Nergena Nieuw-Reemst Otterlo Oud-Reemst Overwoud Roekel Walderveen Wekerom Westeneng

Galery

Verwysings

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Nedersettings in Gelderland Kategorie:Stede in Nederland