Harding Township is 'n groot dorp in Morris County, New Jersey, Verenigde State van Amerika. Tydens die 2010-Verenigde State Sensus, was die bevolking van die dorp 3 838, wat 'n toename van 658 (+20.7%) toon teen die 3 180 getel tydens die 2000-sensus, wat op sy beurt gedaal het met 460 (-12.6%) van die 3 640 getel in die 1990-sensus.Table 7. Population for the Counties and Municipalities in New Jersey: 1990, 2000 and 2010 , Februarie 2011. Besoek op 2 December 2012.
Die 07976 ZIP-kode vir New Vernon was een van die "25 Rykste Zip Codes" in die Verenigde State volgens Forbes tydskrif in 2006.The Most Expensive ZIP Codes 2006 , Forbes magazine, 21 April 2006 Baie relatief onveranderde groot opstalle wat deur verskeie geslagte oorgeërf is, getuig van die rykdom van sy inwoners. Sommige is gelys op die Nasionale Register van Historiese Plekke en sommige van dié word deur nie-winsgewende organisasies onderhou, wat die behoud van die oorspronklike aard van die eiendom verseker.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in New Jersey