Elizna Naudé (* 14 September 1978) is 'n Suid-Afrikaanse skyfwerper (diskusgooier).
Haar persoonlike beste gooi is 64,87 meter, wat sy in Maart 2007 in Stellenbosch aangeteken het.
Sy is 'n onderwyser by Vaalpark Primêre Skool, Sasolburg, Suid-Afrika. Sy is 'n oudstudent van die Universiteit van Pretoria.
Eksterne skakels
Elizna Naudé se IAAF-profiel
Kategorie:Suid-Afrikaanse atlete Kategorie:Afrikaners Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense