Die Dendroceratida vorm 'n orde binne die klas van Demospongiae (gewone sponse). Hierdie orde bevat circa 180 spesies.
Kenmerke Hulle word oor die algemeen gekenmerk deur konsentriese lae organiese vesels en groot kamers.
Verspreiding en leefgebied Hulle word gevind oor die hele wêreld, meestal in vlak kus- en in getygebiede.
Families Darwinellidae (Merejkowsky, 1879) Dictyodendrillidae (Bergquist, 1980)
Kategorie:Gewone sponse