François Leleux (gebore Julie 1971 in Croix, Nord) is 'n Franse hoboïs, dirigent, en professor. Sy professionele loopbaan begin op die ouderdom van 18 toe hy prinsipale hobo by die Paryse Opera word. Hy word later solohoboïs by die Beierse Radiosimfonie-orkes en is tans betrokke by konserte met die Kamerorkes van Europa. Hy is getroud met die violis Lisa Batiashvili.
References
Eksterne skakels
Hobokonsert in C-majeur, K. 314 deur Wolfgang Amadeus Mozart
Kategorie:Franse musici Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse dirigente