Dordabis is 'n nedersetting in die Khomas-Streek van sentraal-Namibië, 80 km oos van die hoofstad Windhoek. Dordabis het ongeveer 1 500 inwoners. Dordabis het 'n poskantoor, kliniek, polisiestasie en 'n primêre skool. Die dorp ontvang 'n jaarlikse gemiddelde reënval van , hoewel dit in die 2010/2011 reënseisoen gereën het.

Dordabis se gemeenskap ly onder alkoholisme, werkloosheid en geweld. Die belangrikste ekonomiese aktiwiteit is boerdery.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Namibië