Die Vuurhond (丙戌, bǐngxū) is die 23ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die derde Hemelstam (丙, bǐng) – die element Vuur en Jang – met die 11de Aardtak (戌, xū), gesimboliseer deur die Hond (狗, gǒu).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurhondjaar het in 2006 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 29 Januarie 2006 tot 17 Februarie 2007.
Vuurhondjare
Die volgende jare is Vuurhondjare:
Jare van die Vuurhond 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2675 v.C. 2615 v.C. 2555 v.C. 2495 v.C. 2435 v.C. 2375 v.C. 2315 v.C. 2255 v.C. 2195 v.C. 2135 v.C. 10 2075 v.C. 2015 v.C. 1955 v.C. 1895 v.C. 1835 v.C. 1775 v.C. 1715 v.C. 1655 v.C. 1595 v.C. 1535 v.C. 20 1475 v.C. 1415 v.C. 1355 v.C. 1295 v.C. 1235 v.C. 1175 v.C. 1115 v.C. 1055 v.C. 995 v.C. 935 v.C. 30 875 v.C. 815 v.C. 755 v.C. 695 v.C. 635 v.C. 575 v.C. 515 v.C. 455 v.C. 395 v.C. 335 v.C. 40 275 v.C. 215 v.C. 155 v.C. 95 v.C. 35 v.C. 26 86 146 206 266 50 326 386 446 506 566 626 686 746 806 866 60 926 986 1046 1106 1166 1226 1286 1346 1406 1466 70 1526 1586 1646 1706 1766 1826 1886 1946 2006 2066 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 755 v.C.
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
23