Die Houthond (甲戌, jiǎxū) is die 11de jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die eerste Hemelstam (甲, jiǎ) – die element Hout en Jang – met die 11de Aardtak (戌, xū), gesimboliseer deur die Hond (狗, gǒu).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houthondjaar het in 1994 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 10 Februarie 1994 tot 30 Januarie 1995.

Houthondjare

Die volgende jare is Houthondjare:

Jare van die Houthond 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2687 v.C. 2627 v.C. 2567 v.C. 2507 v.C. 2447 v.C. 2387 v.C. 2327 v.C. 2267 v.C. 2207 v.C. 2147 v.C. 10 2087 v.C. 2027 v.C. 1967 v.C. 1907 v.C. 1847 v.C. 1787 v.C. 1727 v.C. 1667 v.C. 1607 v.C. 1547 v.C. 20 1487 v.C. 1427 v.C. 1367 v.C. 1307 v.C. 1247 v.C. 1187 v.C. 1127 v.C. 1067 v.C. 1007 v.C. 947 v.C. 30 887 v.C. 827 v.C. 767 v.C. 707 v.C. 647 v.C. 587 v.C. 527 v.C. 467 v.C. 407 v.C. 347 v.C. 40 287 v.C. 227 v.C. 167 v.C. 107 v.C. 47 v.C. 14 74 134 194 254 50 314 374 434 494 554 614 674 734 794 854 60 914 974 1034 1094 1154 1214 1274 1334 1394 1454 70 1514 1574 1634 1694 1754 1814 1874 1934 1994 2054 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 767 v.C.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia

11