Die Aardhaan (己酉, jǐyǒu) is die 46ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die sesde Hemelstam (己, jǐ; die element Aarde en Jin) met die 10de Aardtak (酉, yǒu), gesimboliseer deur die Haan (鷄, jī).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardhaanjaar het in 1969 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 17 Februarie 1969 tot 5 Februarie 1970.

Aardhaanjare

Die volgende jare is Aardhaanjare:

Jare van die Aardhaan 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2652 v.C. 2592 v.C. 2532 v.C. 2472 v.C. 2412 v.C. 2352 v.C. 2292 v.C. 2232 v.C. 2172 v.C. 2112 v.C. 10 2052 v.C. 1992 v.C. 1932 v.C. 1872 v.C. 1812 v.C. 1752 v.C. 1692 v.C. 1632 v.C. 1572 v.C. 1512 v.C. 20 1452 v.C. 1392 v.C. 1332 v.C. 1272 v.C. 1212 v.C. 1152 v.C. 1092 v.C. 1032 v.C. 972 v.C. 912 v.C. 30 852 v.C. 792 v.C. 732 v.C. 672 v.C. 612 v.C. 552 v.C. 492 v.C. 432 v.C. 372 v.C. 312 v.C. 40 252 v.C. 192 v.C. 132 v.C. 72 v.C. 12 v.C. 49 109 169 229 289 50 349 409 469 529 589 649 709 769 829 889 60 949 1009 1069 1129 1189 1249 1309 1369 1429 1489 70 1549 1609 1669 1729 1789 1849 1909 1969 2029 2089 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 732 v.C.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia

46