Die Vuurhaan (丁酉, dīngyǒu) is die 34ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vierde Hemelstam (丁, dīng; die element Vuur en Jin) met die 10de Aardtak (酉, yǒu), gesimboliseer deur die Haan (鷄, jī).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurhaanjaar het in 2017 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 28 Januarie 2017 tot 15 Februarie 2018.
Vuurhaanjare
Die volgende jare is Vuurhaanjare:
Jare van die Vuurhaan 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2664 v.C. 2604 v.C. 2544 v.C. 2484 v.C. 2424 v.C. 2364 v.C. 2304 v.C. 2244 v.C. 2184 v.C. 2124 v.C. 10 2064 v.C. 2004 v.C. 1944 v.C. 1884 v.C. 1824 v.C. 1764 v.C. 1704 v.C. 1644 v.C. 1584 v.C. 1524 v.C. 20 1464 v.C. 1404 v.C. 1344 v.C. 1284 v.C. 1224 v.C. 1164 v.C. 1104 v.C. 1044 v.C. 984 v.C. 924 v.C. 30 864 v.C. 804 v.C. 744 v.C. 684 v.C. 624 v.C. 564 v.C. 504 v.C. 444 v.C. 384 v.C. 324 v.C. 40 264 v.C. 204 v.C. 144 v.C. 84 v.C. 24 v.C. 37 97 157 217 277 50 337 397 457 517 577 637 697 757 817 877 60 937 997 1057 1117 1177 1237 1297 1357 1417 1477 70 1537 1597 1657 1717 1777 1837 1897 1957 2017 2077 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 744 v.C.
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
34