Die Houthaan (乙酉, yǐyǒu) is die 22ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die tweede Hemelstam (乙, yǐ; die element Hout en Jin) met die 10de Aardtak (酉, yǒu), gesimboliseer deur die Haan (鷄, jī).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houthaanjaar het in 2005 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 9 Februarie 2005 tot 28 Januarie 2006.

Houthaanjare

Die volgende jare is Houthaanjare:

Jare van die Houthaan 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2676 v.C. 2616 v.C. 2556 v.C. 2496 v.C. 2436 v.C. 2376 v.C. 2316 v.C. 2256 v.C. 2196 v.C. 2136 v.C. 10 2076 v.C. 2016 v.C. 1956 v.C. 1896 v.C. 1836 v.C. 1776 v.C. 1716 v.C. 1656 v.C. 1596 v.C. 1536 v.C. 20 1476 v.C. 1416 v.C. 1356 v.C. 1296 v.C. 1236 v.C. 1176 v.C. 1116 v.C. 1056 v.C. 996 v.C. 936 v.C. 30 876 v.C. 816 v.C. 756 v.C. 696 v.C. 636 v.C. 576 v.C. 516 v.C. 456 v.C. 396 v.C. 336 v.C. 40 276 v.C. 216 v.C. 156 v.C. 96 v.C. 36 v.C. 25 85 145 205 265 50 325 385 445 505 565 625 685 745 805 865 60 925 985 1045 1105 1165 1225 1285 1345 1405 1465 70 1525 1585 1645 1705 1765 1825 1885 1945 2005 2065 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 756 v.C.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia

22