Die Metaalaap (庚申, gēngshēn) is die 57ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die sewende Hemelstam (庚, gēng; die element Metaal en Jang) met die negende Aardtak (申, shēn), gesimboliseer deur die Aap (猴, hóu).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Metaalaapjaar het in 1980 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 16 Februarie 1980 tot 4 Februarie 1981.
Metaalaapjare
Die volgende jare is Metaalaapjare:
Jare van die Metaalaap 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2641 v.C. 2581 v.C. 2521 v.C. 2461 v.C. 2401 v.C. 2341 v.C. 2281 v.C. 2221 v.C. 2161 v.C. 2101 v.C. 10 2041 v.C. 1981 v.C. 1921 v.C. 1861 v.C. 1801 v.C. 1741 v.C. 1681 v.C. 1621 v.C. 1561 v.C. 1501 v.C. 20 1441 v.C. 1381 v.C. 1321 v.C. 1261 v.C. 1201 v.C. 1141 v.C. 1081 v.C. 1021 v.C. 961 v.C. 901 v.C. 30 841 v.C. 781 v.C. 721 v.C. 661 v.C. 601 v.C. 541 v.C. 481 v.C. 421 v.C. 361 v.C. 301 v.C. 40 241 v.C. 181 v.C. 121 v.C. 61 v.C. 1 v.C. 60 120 180 240 300 50 360 420 480 540 600 660 720 780 840 900 60 960 1020 1080 1140 1200 1260 1320 1380 1440 1500 70 1560 1620 1680 1740 1800 1860 1920 1980 2040 2100 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 721 v.C.
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
57