Die Aardaap (戊申, wùshēn) is die 45ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vyfde Hemelstam (戊, wù; die element Aarde en Jang) met die negende Aardtak (申, shēn), gesimboliseer deur die Aap (猴, hóu).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardaapjaar het in 1968 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 30 Januarie 1968 tot 16 Februarie 1969.

Aardaapjare

Die volgende jare is Aardaapjare:

Jare van die Aardaap 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2653 v.C. 2593 v.C. 2533 v.C. 2473 v.C. 2413 v.C. 2353 v.C. 2293 v.C. 2233 v.C. 2173 v.C. 2113 v.C. 10 2053 v.C. 1993 v.C. 1933 v.C. 1873 v.C. 1813 v.C. 1753 v.C. 1693 v.C. 1633 v.C. 1573 v.C. 1513 v.C. 20 1453 v.C. 1393 v.C. 1333 v.C. 1273 v.C. 1213 v.C. 1153 v.C. 1093 v.C. 1033 v.C. 973 v.C. 913 v.C. 30 853 v.C. 793 v.C. 733 v.C. 673 v.C. 613 v.C. 553 v.C. 493 v.C. 433 v.C. 373 v.C. 313 v.C. 40 253 v.C. 193 v.C. 133 v.C. 73 v.C. 13 v.C. 48 108 168 228 288 50 348 408 468 528 588 648 708 768 828 888 60 948 1008 1068 1128 1188 1248 1308 1368 1428 1488 70 1548 1608 1668 1728 1788 1848 1908 1968 2028 2088 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 733 v.C.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia

45