links|100px|Drapeau du Trégor regs|200px|Pays du Trégor duimnael|200px|'n Jong dame dra die volksdrag van Trégor tydens 'n optog Trégor (Bretons: "Bro-Dreger") is een van die nege historiese provinsies van Bretagne. Met sy ligging in die noordwestelike deel van Bretagne beslaan Trégor die westelike deel van die département Côtes-d'Armor en 'n klein gedeelte van die noordwestelike Finistère oos van Morlaix. Sy hoofstad is Tréguier. Die gebied behoort tot die histories Bretonssprekende weste van Bretagne; sy bewoners het oorspronklik die Tregoriese dialek as omgangstaal gebesig.
Die huidige Trégor bestaan uit 127 dorpe, met 'n totale oppervlak van 2 251 vierkante kilometer en 'n bevolking van 192 243 mense (1999).
Die historiese provinsies van Bretagne 75px|Drapeau de la Bretagne Cornouaille – Dol – Léon – Nantais – Rennes – Saint-Brieuc – Saint-Malo – Trégor – Vannetais
Kategorie:Bretagne