Die Vuuraap (丙申, bǐngshēn) is die 33ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die derde Hemelstam (丙, bǐng; die element Vuur en Jang) met die negende Aardtak (申, shēn), gesimboliseer deur die Aap (猴, hóu).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuuraapjaar het in 2016 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 8 Februarie 2016 tot 27 Januarie 2017.

Vuuraapjare

Die volgende jare is Vuuraapjare:

Jare van die Vuuraap 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2665 v.C. 2605 v.C. 2545 v.C. 2485 v.C. 2425 v.C. 2365 v.C. 2305 v.C. 2245 v.C. 2185 v.C. 2125 v.C. 10 2065 v.C. 2005 v.C. 1945 v.C. 1885 v.C. 1825 v.C. 1765 v.C. 1705 v.C. 1645 v.C. 1585 v.C. 1525 v.C. 20 1465 v.C. 1405 v.C. 1345 v.C. 1285 v.C. 1225 v.C. 1165 v.C. 1105 v.C. 1045 v.C. 985 v.C. 925 v.C. 30 865 v.C. 805 v.C. 745 v.C. 685 v.C. 625 v.C. 565 v.C. 505 v.C. 445 v.C. 385 v.C. 325 v.C. 40 265 v.C. 205 v.C. 145 v.C. 85 v.C. 25 v.C. 36 96 156 216 276 50 336 396 456 516 576 636 696 756 816 876 60 936 996 1056 1116 1176 1236 1296 1356 1416 1476 70 1536 1596 1656 1716 1776 1836 1896 1956 2016 2076 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 745 v.C.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia

33