Die Wateraap (壬申, rénshēn) is die negende jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die negende Hemelstam (壬, rén; die element Water en Jang) met die negende Aardtak (申, shēn), gesimboliseer deur die Aap (猴, hóu).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Wateraapjaar het in 1992 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 4 Februarie 1992 tot 22 Januarie 1993.

Wateraapjare

Die volgende jare is Wateraapjare:

Jare van die Wateraap 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2689 v.C. 2629 v.C. 2569 v.C. 2509 v.C. 2449 v.C. 2389 v.C. 2329 v.C. 2269 v.C. 2209 v.C. 2149 v.C. 10 2089 v.C. 2029 v.C. 1969 v.C. 1909 v.C. 1849 v.C. 1789 v.C. 1729 v.C. 1669 v.C. 1609 v.C. 1549 v.C. 20 1489 v.C. 1429 v.C. 1369 v.C. 1309 v.C. 1249 v.C. 1189 v.C. 1129 v.C. 1069 v.C. 1009 v.C. 949 v.C. 30 889 v.C. 829 v.C. 769 v.C. 709 v.C. 649 v.C. 589 v.C. 529 v.C. 469 v.C. 409 v.C. 349 v.C. 40 289 v.C. 229 v.C. 169 v.C. 109 v.C. 49 v.C. 12 72 132 192 252 50 312 372 432 492 552 612 672 732 792 852 60 912 972 1032 1092 1152 1212 1272 1332 1392 1452 70 1512 1572 1632 1692 1752 1812 1872 1932 1992 2052 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 769 v.C.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia

09