Anti-Flag was 'n Amerikaanse punk rock musiekgroep vanaf Pittsburgh, Pennsylvania. Die musiekgroep is bekend vir polities gelaaide lirieke en aktivisme, met die fokus op anti-oorlog aktivisme, anti-imperialisme, klasongelykhede, menseregte, en verskeie sosio-politieke sentimente. Die groep sluit die sanger/kitaarspeler Justin Sane en tromspeler Pat Thetic, wat die stigter is van die groep; later lede is kitaarspeler Chris Head, en die sanger/baskitaarspeler Chris Barker (#2). Anti-Vlag is ook bekend vir hul voorspraak van progressiewe politieke aksie groepe soos Greenpeace en Amnesty International. 

Lede Justin Sane Chris No. 2 Chris Head Pat Thetic

Diskografie Ateljeealbums

Die for the Government (1996) Their System Doesn't Work For You (1998) A New Kind of Army (1999) Underground Network (2001) Mobilize (2002) The Terror State (2003) For Blood and Empire (2006) The Bright Lights of America (2008) The People or the Gun (2009) The General Strike (2012) American Spring (2015) American Fall (2017) 20/20 Vision (2020) Lies They Tell Our Children (2023)

Kategorie:Amerikaanse musiekgroepe