Die Metaalperd (庚午, gēngwǔ) is die sewende jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die sewende Hemelstam (庚, gēng; die element Metaal en Jang) met die sewende Aardtak (午, wǔ), gesimboliseer deur die Perd (馬, mǎ).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Metaalperdjaar het in 1990 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 27 Januarie 1990 tot 4 Februarie 1991.
Metaalperdjare
Die volgende jare is Metaalperdjare:
Jare van die Metaalperd 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2691 v.C. 2631 v.C. 2571 v.C. 2511 v.C. 2451 v.C. 2391 v.C. 2331 v.C. 2271 v.C. 2211 v.C. 2151 v.C. 10 2091 v.C. 2031 v.C. 1971 v.C. 1911 v.C. 1851 v.C. 1791 v.C. 1731 v.C. 1671 v.C. 1611 v.C. 1551 v.C. 20 1491 v.C. 1431 v.C. 1371 v.C. 1311 v.C. 1251 v.C. 1191 v.C. 1131 v.C. 1071 v.C. 1011 v.C. 951 v.C. 30 891 v.C. 831 v.C. 771 v.C. 711 v.C. 651 v.C. 591 v.C. 531 v.C. 471 v.C. 411 v.C. 351 v.C. 40 291 v.C. 231 v.C. 171 v.C. 111 v.C. 51 v.C. 10 70 130 190 250 50 310 370 430 490 550 610 670 730 790 850 60 910 970 1030 1090 1150 1210 1270 1330 1390 1450 70 1510 1570 1630 1690 1750 1810 1870 1930 1990 2050 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 771 v.C.
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
07