Die Vuurdraak (丙辰, bǐngchén) is die 60ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die derde Hemelstam (丙, bǐng; die element Vuur en Jang) met die vyfde Aardtak (辰, chén), gesimboliseer deur die Draak (龍, lóng).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurdraakjaar het in 1976 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 31 Januarie 1976 tot 17 Februarie 1977.

Vuurdraakjare

Die volgende jare is Vuurdraakjare:

Jare van die Vuurdraak 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2645 v.C. 2585 v.C. 2525 v.C. 2465 v.C. 2405 v.C. 2345 v.C. 2285 v.C. 2225 v.C. 2165 v.C. 2105 v.C. 10 2045 v.C. 1985 v.C. 1925 v.C. 1865 v.C. 1805 v.C. 1745 v.C. 1685 v.C. 1625 v.C. 1565 v.C. 1505 v.C. 20 1445 v.C. 1385 v.C. 1325 v.C. 1265 v.C. 1205 v.C. 1145 v.C. 1085 v.C. 1025 v.C. 965 v.C. 905 v.C. 30 845 v.C. 785 v.C. 725 v.C. 665 v.C. 605 v.C. 545 v.C. 485 v.C. 425 v.C. 365 v.C. 305 v.C. 40 245 v.C. 185 v.C. 125 v.C. 65 v.C. 5 v.C. 56 116 176 236 296 50 356 416 476 536 596 656 716 776 836 896 60 956 1016 1076 1136 1196 1256 1316 1376 1436 1496 70 1556 1616 1676 1736 1796 1856 1916 1976 2036 2096 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 725 v.C.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia

53