Die Houtdraak (甲辰, jiǎchén) is die 41ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die eerste Hemelstam (甲, jiǎ; die element Hout en Jang) met die vyfde Aardtak (辰, chén), gesimboliseer deur die Draak (龍, lóng).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houtdraakjaar het in 1964 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 13 Februarie 1964 tot 1 Februarie 1965.
Houtdraakjare
Die volgende jare is Houtdraakjare:
Jare van die Houtdraak 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2657 v.C. 2597 v.C. 2537 v.C. 2477 v.C. 2417 v.C. 2357 v.C. 2297 v.C. 2237 v.C. 2177 v.C. 2117 v.C. 10 2057 v.C. 1997 v.C. 1937 v.C. 1877 v.C. 1817 v.C. 1757 v.C. 1697 v.C. 1637 v.C. 1577 v.C. 1517 v.C. 20 1457 v.C. 1397 v.C. 1337 v.C. 1277 v.C. 1217 v.C. 1157 v.C. 1097 v.C. 1037 v.C. 977 v.C. 917 v.C. 30 857 v.C. 797 v.C. 737 v.C. 677 v.C. 617 v.C. 557 v.C. 497 v.C. 437 v.C. 377 v.C. 317 v.C. 40 257 v.C. 197 v.C. 137 v.C. 77 v.C. 17 v.C. 44 104 164 224 284 50 344 404 464 524 584 644 704 764 824 884 60 944 1004 1064 1124 1184 1244 1304 1364 1424 1484 70 1544 1604 1664 1724 1784 1844 1904 1964 2024 2084 80 2144 2204 2264 2324 2384 2444 2504 2564 2624 2684 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 737 v.C.
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
41