Die Waterdraak (壬辰, rénchén) is die 29ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die negende Hemelstam (壬, rén; die element Water en Jang) met die vyfde Aardtak (辰, chén), gesimboliseer deur die Draak (龍, lóng).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Waterdraakjaar het in 2012 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 23 Januarie 2012 tot 9 Februarie 2013.
Waterdraakjare
Die volgende jare is Waterdraakjare:
Jare van die Waterdraak 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2669 v.C. 2609 v.C. 2549 v.C. 2489 v.C. 2429 v.C. 2369 v.C. 2309 v.C. 2249 v.C. 2189 v.C. 2129 v.C. 10 2069 v.C. 2009 v.C. 1949 v.C. 1889 v.C. 1829 v.C. 1769 v.C. 1709 v.C. 1649 v.C. 1589 v.C. 1529 v.C. 20 1469 v.C. 1409 v.C. 1349 v.C. 1289 v.C. 1229 v.C. 1169 v.C. 1109 v.C. 1049 v.C. 989 v.C. 929 v.C. 30 869 v.C. 809 v.C. 749 v.C. 689 v.C. 629 v.C. 569 v.C. 509 v.C. 449 v.C. 389 v.C. 329 v.C. 40 269 v.C. 209 v.C. 149 v.C. 89 v.C. 29 v.C. 32 92 152 212 272 50 332 392 452 512 572 632 692 752 812 872 60 932 992 1052 1112 1172 1232 1292 1352 1412 1472 70 1532 1592 1652 1712 1772 1832 1892 1952 2012 2072 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 749 v.C.
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
29