Die Agelasida vorm 'n orde binne die klas van Demospongiae (gewone sponse). Hierdie orde bevat circa 500 spesies, verdeel oor 20 families volgens volgens Hooper en Van Soest.

Families Hierdie indeling is volgens Hooper en van Soest en is nie beskryf in <WoRMS> en <ITIS> nie. Agelasidae Aphrosalpingidae Astroscleridae Auriculospongiidae Catenispongiidae Exotubispongiidae Girtyocoeliidae Glomocystospongiidae Guadalupiidae Intrasporeocoeliidae Maeandrostiidae Olangocoeliidae Pharetrospongiidae Preperonidellidae Sebargasiidae Sestrostomellidae Sphaeropontiidae Stellispongiellidae Thaumastocoeliidae Virgolidae

Indeling volgens WoRMS Agelasidae (Verrill, 1907) Astroscleridae (Lister, 1900) Hymerhabdiidae (Morrow, Picton, Erpenbeck, Boury-Esnault, Maggs & Allcock, 2012)

Verwysings

Kategorie:Gewone sponse