Die Streepstert-teëlvis (Malacanthus brevirostris) is vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika verby Somalië suidwaarts tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die stripetail tilefish.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014

Eksterne skakel http://www.fishbase.se/summary/Malacanthus-brevirostris.html

Kategorie:Beenvisse