Supra Mahumapelo (gebore 7 Junie 1968) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en was die provinsiale voorsitter van die African National Congress in die Noordwes van 2011 to 2018. Hy dien van 21 Mei 2014 tot 23 Mei 2018 as die vyfde premier van Noordwes. Sy voorganger in hierdie hoedanigheid was Thandi Modise en sy opvolger was Job Mokgoro.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Alumni van die Universiteit van Suid-Afrika Kategorie:Alumni van Nelson Mandela-universiteit Kategorie:Alumni van Technikon Noord-Gauteng