Die blouwangbyvreter (Merops persicus) is 'n algemene Palearkties-broeiende somertrekvoël wat op vloedvlaktes en aangrensende boomvelde leef. In Engels staan die voël bekend as die Blue-cheeked bee-eater.
Identifikasie duimnael|links duimnael|links|Eiers van Merops persicus Die voël is 25 cm groot, saam met die stert is dit 33 cm lank en weeg 40 tot 54 gram. Die voël is effens groter as die olyfbyvreter.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Byvreters Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin