duimnael|regs|Die Arabia Petraea provinsie binne die Romeinse Ryk, rondom 125 n.C.
Arabia Petraea was 'n provinsie van die Romeinse Ryk in die jare 106 tot 630 n.C.. Dit was grootliks op die grondgebied van die hedendaagse Jordanië geleë.
Verwysings
Kategorie:Romeinse provinsies Kategorie:Antieke Egipte Kategorie:Geskiedenis van Israel Kategorie:Geskiedenis van Jordanië Kategorie:Geskiedenis van Palestina Kategorie:Geskiedenis van Saoedi-Arabië