duimnael|Die eerste bladsy van die Verenigde State van Amerika se grondwet uit 1787

Die Grondwet van die Verenigde State (Engels: United States Constitution) is die hoogste wet van die Verenigde State van Amerika. Maier, Pauline (2010). Ratification: The People Debate the Constitution, 1787–1788. New York: Simon & Schuster. . Bladsy 35. Dié grondwet is op 17 September 1787 aangeneem, op 21 Junie 1788 bekragtig en het op 4 Maart 1789 in werking getree.

Verwysings

Eksterne skakels

Ontleding en interpretasie van die Grondwet van die Verenigde State Grondwet van die Verenigde State Amerika se stigtingsdokumente Grondwet van die Verenigde State

Verenigde State Kategorie:Regering van die Verenigde State van Amerika