250 px|Silwer Citroën M35Citroën M35Vervaardiger:CitroënProduksie:1969–1971Bakwerkstyle:voorenjin, voorwieldryf koepeeMotor:Comotor 995 cm3enkelrotorVoorgangers:Geenopvolgers:GeenMededingers:GeenAantal vervaardig:267
Die Citroën M35 was 'n koepeemotor ontleen aan die Ami 8, en toegerus met 'n Wankelenjin en 'n hidropneumatiese veerstelsel. Die bakwerk is deur Heuliez vervaardig van 1969 tot 1971. Die enjin is verskaf deur 'n maatskappy wat in 1967 deur NSU en Citroën gevorm is genaamd Comotor.
Eksterne skakels Citroën Net M35
M35