Die Natalse vrugtevlieg (Ceratitis rosa) is 'n inheemse vrugtevlieg aan Afrika en kom voor aan die oostekant vanaf Kenia tot by Suid-Afrika.

Morfologie Volwasse vlieë groei van 4 tot 7 mm lank en het gewoonlik gestreepte vlerke, met geel en swart patrone.

Verwysings

Kategorie:Tweevlerkiges