Gerald Morkel (1941 – 2018) was 'n voormalige premier van die Wes-Kaap en burgemeester van Kaapstad. Hy het bande met die Arbeidersparty, Nasionale Party (NP) en Nuwe Nasionale Party (NNP) gehad voordat hy sy politieke loopbaan by die Demokratiese Alliansie (DA) afgesluit het. Hy was die leier van die DA in Wes-Kaap vanaf 1998 tot 2001.
Bron https://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/oudpremier-van-wes-kaap-sterf-20180109
Kategorie:Burgemeesters van Kaapstad Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2018