Erling Størmer (gebore 2 November 1937 in Oslo) is 'n Noorse wiskundige, wat meestal werksaam was met operateur algebra.

Hy is die seun van Leif Størmer. Hy is 'n kleinseun van Carl Størmer en neef van Per Størmer. Hy het sy doktorsgraad in 1963 by die Columbia Universiteit behaal met 'n proefskrif onder sy adviseur Richard Kadison, en was 'n professor by die Universiteit van Oslo van 1974 tot sy aftrede in 2007.

Hy is 'n lid van die Noorse Akademie van Wetenskap en Lettere. In 2012 het hy 'n genoot van die Amerikaanse Wiskundevereniging geword.List of Fellows of the American Mathematical Society , URL besoek op 2013-08-05.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Noorse wiskundiges Kategorie:Lewende mense