Die Khumani-myn is 'n groot ysterertsmyn geleë in die Noord-Kaap in sentrale Suid-Afrika. Khumani verteenwoordig een van die grootste ysterertsreserwes in Suid-Afrika en in die wêreld, met geskatte reserwes van 709 miljoen ton erts van gradering 64,2% ystermetaal.

Verwysings