Die Iranse Hokkiefederasie (IHF) is die nasionale beheerliggaam vir hokkie in Iran. Dit is verbind aan die Internasionale Hokkiefederasie (FIH). Die hoofkwartier van die federasie is in Teheran.
Die IHF se interim-president is Dr Bahram Ghadimi en die sekretaris is Hassan Abazari.
Verwysings
Eksterne skakels (fa) Iranse Hokkiefederasie Iran Hockey FIH
Kategorie:Sport