’n Van of familienaam is die deel van iemand se naam wat aandui tot watter familie, stam, clan of gemeenskap iemand behoort (afhangend van die kultuur). Al die lede van ’n familiegroep kan dieselfde van hê, of daar kan wisselings wees wat bepaal word deur die kultuurreëls.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Genealogie