Rodrigo Roa Duterte (gebore 28 Maart, 1945), ook bekend as Digong, is 'n Filippynse politikus en tans die 16de President van die Filippyne. Op 9 Mei 2016 is hy as president verkies en het met 'n ouderdom van 71 jaar die oudste persoon geword om die amp van president in die Filippyne te beklee.
In Oktober 2021 het Rodrigo Duterte aangekondig dat hy nie in 2022 vir vise-presidentskap verkiesbaar is nie en uit die politieke lewe sal tree.
Vroeë lewe Duterte is gebore op 28 Maart 1945, in Maasin, die hoofstad van die provinsie Suid-Leyte op die eiland Leyte.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Presidente van die Filippyne Kategorie:Lewende mense