Die Foundational Model of Anatomy Ontology (FMA) is ’n verwysingsontologie vir anatomie. Dit bevat terme, eienskape en verhoudings met betrekking tot die struktuur van organismes. Daar is sowat 75 000 klasse en meer as 120 000 terme.About FMA – Contents – The Foundational Model of Anatomy (Besoek op 2012-11-06).

Die FMA is ontwikkel en word onderhou deur die Structural Informatics Group aan die Universiteit van Washington.

Verwysings

Eksterne skakels The Foundational Model of Anatomy Ontology The Foundational Model of Anatomy Browser 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Anatomie