Die term Ripuariese Franke verwys na die Oos-Frankiese stamme, wat hulle in die 3de eeu in die Ryngebied naby die stad Keulen en in die 4de en 5de eeue in die Moselvallei vestig.

In teenstelling met die Saliese Franke bewaar die Ripuariërs vir 'n langer tydperk hulle Germaanse erfenis en ontwikkel ook hulle eie tradisies en sedes.

Bronne

Rivers, Theodore John. (1986) Laws of the Salian and Ripuarian Franks. New York: AMS Press, 1986.

Kategorie:Franke