Chris Tucker (* 31 Augustus 1971 in Atlanta, Georgia) is 'n Amerikaanse akteur, komediant, filmregisseur en -vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in Friday (1995) as Smokey. Asook sy rolle in die rolprente Rush Hour reeks, The Fifth Element en in Quentin Tarantino se Jackie Brown.
Vroeë lewe Tucker was gebore op August 31, 1971, Official Bio in Atlanta, Georgia, die jongste seun van Mary Louise (née Bryant) en Norris Tucker. Een van ses kindkers, Tucker het op 'n vroeë ouderdom geleer humor het die vermoë om aandag te trek.
Tucker het getrek na Los Angeles om 'n loopbaan as akteur te begin.
Persoonlike lewe Tucker het 'n seun genaamd Destin, wat saam met sy ma in Los Angeles woon. Hy verdeel sy tyd tussen Bel Air, Los Angeles, Las Vegas en Atlanta. Tucker is 'n Christen.
Tucker is goeie vriende met Rush Hour mede-ster Jackie Chan. Hy was ook naby aan die sanger Michael Jackson.
Filmografie Rolprente 1993: The Meteor Man 1994: House Party 3 1995: Friday 1995: Panther 1995: Dead Presidents 1997: Money Talks 1997: The Fifth Element 1998: Rush Hour 2001: Rush Hour 2 2007: Rush Hour 3 2012: Silver Linings Playbook 2016: Billy Lynn's Long Halftime Walk
Televisiereekse 1992: Hangin' with Mr. Cooper 1992: Def Comedy Jam 2001: Michael Jackson: 30th Anniversary Celebration 2001: Diary 2006: African American Lives 2013: BET Awards 2013 2015: Chris Tucker – Live
Eksterne skakels
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu