Foeselolie is 'n mengsel van hoëre alkohole wat by die gisting van suikerhoudende stowwe ontstaan. Dit behoort weens die onaangename smaak en skadelike bywerkinge uit jenewer en brandewyn verwyder te word.
'n Kenmerkende verdeling van hoër alkohole in gefermenteerde dranke is:
Getal CNaamw/w% hoër alk5Isoamiel544Isobutiel18,35Aktief-amiel9,63Propiel4,16Heksanol1,5
Verwysings
Kategorie:Organiese chemie Kategorie:Saadjies