regs|duimnael|240px|'n Dame dra 'n denim trapperbroek op Broadway in SoHo, New Yorkstad 'n Kuitbroek (Engels: ṕedal pushers) is 'n kuitlengte-broek wat baie gewild was in die 1950's en die vroeë 1960's. Dit word dikwels vasgebind en styf teen die vel gedra, is verwant in styl aan die capri-broek, en word soms in Engels na verwys as clam diggers.
Die Engelse naam is afkomstig van die styl wat oorspronklik deur fietsryers gedra is, omdat 'n gewone langbroek in die fietsketting verstrengel kon raak, maar die styl is vinnig met tienermeisies geïdentifiseer.
Verwysings
Trapperbroek