Singulariteit kan onder meer na die volgende verwys:

Singulariteit (sterrekunde): ’n punt in ruimtetyd waar die natuurwette hul geldigheid verloor. Tegnologiese singulariteit: ’n punt in die toekoms waarin die tegnologiese vooruitgang oneindig word.