Duduzile Promise Manana is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress (ANC).
Sy is van die Driekoppies Malelane-distrik in Mpumalanga en is sedert 1994 amptelik lid van die ANC. Sy is in 2014 verkies as lid van die parlement.
Op 14 Maart 2017 vra sy tydens 'n parlementêre debat vir die lewendige begrawing van wit Suid-Afrikaanse boere. Suid-Afrikaanse parlementariërs geniet immuniteit vir hul uitsprake tydens parlementêre sittings, en kan dus nie vervolg word nie.
Eksterne skakel Persoonlike webjoernaal Duduzile Manana op Public People
Verwysings
Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika