Die Nakajima B5N was 'n eenmotorige bomwerper wat deur die Japannese Keiserlike Vloot gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog.

Tegniese besonderhede + Besonderhede van die Nakajima B5N2 : Item Statistiek Aantal motors1 Tipe motorSkroef VervaardigerNakajima Sakae 11 stermotor Kraglewering per motor970 perdekrag Vlerkspan15,52 m Lengte10,30 m Hoogte3,70 m Maks. opstygmassa4 100 kg Maks. snelheid378 km/h op 3 600 m Operasionele hoogte8 260 m Togafstand1 730 kmBewapeningTwee 7,7 mm masjiengewerebo-op enjin; een of twee 7,7 mmmasjiengewere agter in kajuit. BomvragEen 800 kg torpedo of drie250 kg bomme onder die romp.

Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012

Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog