Die Berijef MBR-2 was 'n eenmotorige vliegboot wat deur die Russiese Vloot gebruik is voor en tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi in 1931.

Tegniese besonderhede

+ Besonderhede van die Berijef MBR-2: Item Statistiek Aantal motors 1 Tipe motor Skroef Vervaardiger Mikulin AM-34N V-tipe Kraglewering per motor 750 perdekrag Vlerkspan19,00 m Lengte13,50 m Hoogte4,40 m Maks. opstygmassa4 245 kg Maks. snelheid275 km/h op 2 000 m Operasionele hoogte4 900 m Togafstand 1 500 kmBewapeningEen 7.62 mm PV-1 masjiengeweer voor in die kajuit, een 7.62 mm ShKAS masjiengeweer in dorsaleskiettoring.BomvragTot 300 kg bomme, seemyne of dieptebomme.

Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012

Kategorie:Patrollievliegtuie Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog