Tot 1995 het die woning van die president van Suid-Afrika in Kaapstad Westbrooke geheet. Die woning is op die Groote Schuur-landgoed geleë. Dit is in 1995 deur President Mandela hernoem tot Genadendal – die naam van 'n sendingdorpie in die Overbergstreek.Westbrook heet nou Genadendal,Beeld, 1 Februarie 1995

Verwysings

Kategorie:Politiek van Suid-Afrika Kategorie:Presidensiële wonings