Klosterneuburg 280px Kaart Wapen 170px|center 70px|center Vlag Land Deelstaat 15px Neder-Oostenryk Distrik Tulln Koördinate Stigting Voor 1108 Oppervlakte: - Totaal 76,2 vk km Hoogte bo seevlak 192 m Bevolking: - Totaal (1 Januarie 2016) 26 750 - Bevolkingsdigtheid 351/vk km Tydsone UTC +1 (MET) Somertyd UTC +2 (MET) Burgemeester Stefan Schmuckenschlager Amptelike Webwerf www.klosterneuburg.at Klosterneuburg is 'n stad in die distrik Tulln van die Oostenrykse deelstaat Neder-Oostenryk met 'n bevolking van 26 750 (soos op 1 Januarie 2016). Die stad, wat net buite die Oostenrykse hoofstad Wene aan die Donau se regteroewer in die Wienerwald-bosgebied geleë is, staan veral bekend vir die Augustyne-klooster Stift Klosterneuburg en sy beroemde Verdun-altaar van 1181 wat as een van die belangrikste kunswerke uit die Middeleeue beskou word.Verduner Altar. Besoek op 22 Februarie 2017 Die klooster se wyngoed - die oudste in Oostenryk - dateer uit die vroeë 12de eeu.www.stift-klosterneuburg.at Weingut und Obstgut. Besoek op 22 Februarie 2017
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Neder-Oostenryk