'14' ↓ Periode 2 6C 3 14Si 4 32Ge 5 50Sn 6 82Pb 7 Fl
Die koolstofgroep bestaan uit die chemiese elemente van groep 14 van die periodieke tabel.
Hierdie elemente word deur 'n valenselektronkonfigurasie [..]ns2np2 gekenmerk en het daardeur vier valenselektrone. Dit lei dikwels tot die vorming van netwerke van kovalente bindings, waarin die sentrale atoom deur 'n tetraëder van ligande omring word.
Kategorie:Periodieketabelgroepe